Quantcast

Latest Articles


Nog drie Afrikalande kry malaria-entstof

Afrika verteenwoordig sowat 94% van alle malariagevalle wêreldwyd. Meeste van die sterftes is kinders.

View Article


LitNet: Saam bou of laer trek?

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online.    The post LitNet: Saam bou of laer trek? first appeared on LitNet.The post LitNet: Saam bou of laer trek?...

View Article

New from Roger ChennellsAll rise: Tales of human rights and wrongs published...

  A collection of stories from the life and career of a human rights lawyer, with the focus more on the human condition, and with the law as the backdrop. Click here for more information about this...

View Article

Bou ’n Springbokspan in elke gemeenskap dwarsoor Suid-Afrika! So maak ons hoop!

Die reeks met die titel Chasing the sun wat die afgelope tyd op televisie uitgesaai word, is waarlik ’n inspirerende verhaal van spanbou, nasiebou, dryfveer en meritokrasie. Ek haal my hoed af vir...

View Article

Suidoosterfees 2024: ’n onderhoud oor ATKV Jeugteater by die fees

  https://suidoosterfees.com/atkv-jeugteater-youth-theatre/ JJ van Niekerk, projekorganiseerder: ATKV-Toneelprojekte – ATKV-Tienertoneel | ATKV-Tjokkertoneel | ATKV-DigiToneel, praat met Naomi Meyer...

View Article


Suidoosterfees 2024: Monsters – ’n onderhoud met Tinarie van Wyk Loots

Michele Burgers in Monsters (Foto: Stephanie M Gericke) Monsters het verlede jaar by die Woordfees geopen en is onlangs benoem vir vyf Kanna-toekennings by die KKNK. Die oorspronklike teks is geskryf...

View Article

Die Afrikaner Verklaring: Saambou of laertrek?

"Ons wil saamwerk om die land ’n beter plek te maak." ‒ Theuns Eloff. Freek Robinson gesels met Theuns Eloff (fasiliteerder van die inisiatief), Christo van der Rheede (FW de Klerk-stigting) en Barend...

View Article


Wisselende stemminge deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. LitNet het die skrywer nie versoek om dit te stuur en geen vergoeding is aan die skrywer betaal nie. Titel:...

View Article

World book day: Four young-adult (YA) authors chat about their work

I was recently invited to speak at the Collegiate Girls’ High School in Gqeberha. The school is 150 years old. They chose to celebrate the occasion with numerous author and book events. I was asked to...

View Article

Graad 12: Wiskundevraestel 3 en memo, tweede kwartaal

Hans Reniers op Unsplash Καταλαβαίνετε Ελληνικά? Wiskunde hoef nie meer vir jou soos Grieks te voel as jy in graad 12 is en nodig het om vir jou eksamen voor te berei nie. Hierdie oefenvraestel deur...

View Article